Successfully reported
+27

Redberry Farm

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Redberry Farm bied verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in George. Die eiendom kyk uit oor die majestueuse Outeniekwaberge en bied verskeie prettige doendinge op die perseel.

Hierdie bekoorlike kothuis het 2 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, tweeplaatstofie, elektriese braaipan, mikrogolf, potte, breekware en eetgerei, asook strykgeriewe.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en dit lei na die groot skadu-tuin met braaigeriewe. Die huis het ook waaiers en verwarmers.

Verder is daar 'n padstal met verskeie vars en bevrore bessies en ander produkte te koop, en daar 'n heerlike koffiewinkel, kroeg en teetuin.

Dié plaas bied baie doendinge vir kinders! Kom balanseer in die borrelballe op die rivier, ry in die stampbootjies en -karre, gee die diere kos, verken die doolhof, ry op 'n ponie of op 'n trein-kar of gaan pluk aarbeie. Spanbou, skattejag en ander sosiale doendinge op die perseel kan ook gereël word - hier is iets vir almal!

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ervaring! Ons het onlangs weer by die Redberry Farm gebly, en soos altyd was dit ‘n wonderlike ervaring! Die ligging is uitstekend – rustig...
Sien meer
Apr 2025
De Wet T
Saam met vriende
5.0
Rustig, mooi, vredevol. Dit is 'n ongelooflike plek. Ons sal definitief weer daar bly. Stunning ligging, beveel dit aan vir enige iemand.
Jan 2025
Lindy B
Gesin met tieners
4.8
So much to do on Redberry Farm. A lovely cottage with everything you could ever need. So many activities and places to eat on site. Sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Mia T
Saam met vriende
4.8
Wonderlike verblyf. Pragtige kothuis met wonderlike diens van die gasheer af! Hy is so bietjie aan die "pricey" kant, maar dit was perfek vir wat ons ...
Sien meer
Mrt 2024
Casper K
Saam met lewensmaat
4.6
Excellent. Enjoyed it, will go again. Peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Redberry Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Redberry Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzAxMDQ2LTZlYTItNGQ3Yy1hYWNlLWIwNmY5ZWY2ZTdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Geelhoutboom Road Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.958525 22.382356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang