Reflect
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Reflect is 'n rustieke, semi-private Vintage 1975 Jurgens-woonwa op die gasheer se kleinhoewe, 9 km vanaf Vredenburg aan die Weskus, en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die karavaan is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor elektrisiteit, 'n gasstoof, buite-yskas, beddegoed, potte en panne, en basiese eetgerei. Die badkamer is 10 m van die karavaan af geleë en bestaan uit 'n gasstort, kouewaterwasbak en toilet.
Die karavaan is semi-privaat aangesien dit naby die gedeelde swembadarea is. Daar is buitegordyne wat gaste kan toemaak vir meer privaatheid.
Daar is 'n basiese skottelgoedwasarea met 'n plastiekwasbak en 'n droograk. Gaste moet hul water kook vir skottelgoedwas. ’n Kouewaterkraan langs die karavaan is beskikbaar om die ketel vol te maak. Gaste het hul eie braai- en buitesitarea.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Reflect het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang