Successfully reported

Reflections Eco-Reserve

Luxury En-suite Safari Tents
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié tente het elk 'n en suite-badkamer, selfsorg-kombuisie en privaat braaigeriewe. Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
Ons behou die reg om die skade en breekskade van enige chalets of omliggende perseel van gaste se rekening af te hef.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Selfsorg-chalet
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse chalets het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n groot badkamer met 'n stort, bad en toilet, en 'n ekstra toilet en 'n buitestort. Die solderkamer op die boonste verdieping het slaapplek vir 'n enkelgas en kinders. Die kothuis bied afgeleë verblyf met baie spasie en 'n groot dek wat reg rondom strek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
Ons behou die reg om die skade en breekskade van enige chalets of omliggende perseel van gaste se rekening af te hef.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 13 and 4 of Farm Drie Valleyen, Rondevlei, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c6c4e8bda227e7135642075d766b595377528f4c435e418668811cad9fa5a4a813e3aecf27cb48d02b5a91a7e982aa6b49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Portion 13 and 4 of Farm Drie Valleyen Rondevlei 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.99247671662 22.703660130501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang