Refresh at 50 Whalerock
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Whale close, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            Refresh at 50 Whalerock is 'n selfsorg-eenheid wat binne 'n veilige landgoed in Hermanus geleë is. Dit is 'n ideale plek vir 'n kuswegbreek aangesien die eenheid net 'n paar meter van die strand af is
Dié woonstel op die grondvloer met 'n patio en see-uitsigte het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en stoele en hierdie area strek verder na die sitarea wat met 'n rusbank en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die omheinde patio het 'n piekniektafel en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isabella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Whale close, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
 - Gaste dink Refresh at 50 Whalerock het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Whale close, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang