Reggies Nursery
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rustige wegbreek.
Daar is 2 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die Blessings-kamer het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer. Die Peace-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een kamer en 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n slaapbank in die tweede kamer. Die eenheid het 'n privaat badkamer en kombuis wat toegerus is vir selfsorg.
Ontbyt word in die eetarea bedien en ander maaltye is ook op versoek beskikbaar.
Polokwane is die stedelike middelpunt van Limpopo en die belangrikste stad noord van Gauteng. Die area bied 'n oorvloed doendinge, wildparke en sportstadions.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Toela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 88 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Reggies Nursery het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang