Reggies Nursery
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reggies Kwekery, geleë in Polokwane, bied 3 gerieflike verblyf-opsies, almal binne 'n kwekery. Hierdie omgewing is ideaal vir 'n wegbreek in 'n stil en rustige omgewing.
Verblyf beskik oor 2 B&B-kamers en 1 selfsorgkamer. Die Blessings-kamer is toegerus met 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer. Die Peace-eenheid het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die badkamers in hierdie eenhede is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste. Dit het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n slaapbank in die tweede slaapkamer. Dit beskik ook oor sy eie badkamer en kombuisie, toegerus vir selfsorgdoeleindes.
Ontbyt word in die eetarea bedien en ander maaltye kan op versoek gereël word.
Polokwane is die stedelike sentrum van die Limpopo-provinsie en die belangrikste stad noord van Gauteng. Polokwane bied 'n oorvloed avontuuraktiwiteite, diereparke en sportplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Toela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 88 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Reggies Nursery het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang