Successfully reported

Reis n Rus

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
John H
1 nag
5.0
Mei 2025

Great accommodation for a work trip! Everything met our needs and was perfect, a wonderful place as a base for work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Good. Johan was very kind and helpful. Lovely stay at ReisNRus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Het al vele male hier kom bly en sal beslis weer. Fantasties baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
1 nag
4.8
Okt 2025

Pleasant and restful overnight stay. Friendly and helpful reception from the host, the room was clean and comfortable, and the cost was very reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad K
1 nag
4.8
Okt 2025

Skoon beddens, maar hol en oud. Le ongelyk. Die beddens is ou weermag tipe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Die diens was uitstekend gewees. Johan en Alta het uit hul pad gegaan van aankoms tot vertrek. Die kamer was netjies en skoon en goed toegerus. Beddens was ook nuut en ons kon heerlik slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette D
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2025

Dit was aangenaam en netjies, maar die plankdek voor die deur moet aandag kry. Baie vriendelike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons te help met 'n voetspa oor ons voete van die reis geswel was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2025

Swak, sal nie weer daar bly nie. Nee, ons dink die plek is geen waarde vir die geld wat ons betaal het. Byvoorbeeld, moet op jou skoot sit en eet.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Maggie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Kan regtig nie vir beter diens gevra het nie. O ja beslis, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag
5.0
Jul 2024

'n Reisigers-oase. Die 3de keer wat ek hierdie jaar by Reis n Rus oorgeslaap het, en ek het weer heerlik gebly. Die eienaar laat mens altyd baie welkom voel en die gastehuis het alles wat ek nodig gehad het. Dankie weereens oom Johan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwtUO3L28KcmoKiGXfNG9LorHRgCABBl1U6wJwUvZIzdxR2ETNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 12 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.264455046892 29.122011836805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang