Reis n Rus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reis n Rus is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, gesinne en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Dis naby geriewe en bied maklike toegang tot die hoofweg.
Verblyf word aan 11 gaste gebied. Daar is 4 kamers - Reis n Rus Kamer 1 en Reis n Rus Kamer 3 het 'n dubbel- en enkelbed, 'n privaat ingang en 'n patio. Reis n Rus Kamer 2 het 2 enkelbeddens en Kamer 4 het 3 enkelbeddens in. Die kamers het ook elk ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en elektriese braaipan.
Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Reis n Rus het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang