Reis n Rus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reis n Rus is in Harrismith geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, gesinne of as 'n oornagplek. Dit is naby alle geriewe geleë en binne maklike bereik van die groot toegangsweg.
Reis n Rus bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, Reis n Rus Kamer 1 en Reis n Rus Kamer 3, elk met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Reis n Rus Kamer 2 het 2 enkelbeddens en Kamer 4 het 3 enkelbeddens. Die kamers het hul eie privaat ingange met 'n klein patio. Die kamers het ook elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n elektriese braaipan.
Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Reis n Rus het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang