Successfully reported
+38

RElaxed City Living

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 12th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RElaxed City Living is in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Bekend as die vriendelike stad, Gqeberha (Port Elizabeth) is geleë in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete, dit strek langs Algoabaai en spog met een van die land se belangrikste seehawens. Besoekers kan blouvlagstrande, historiese geboue en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.

Verblyf is beskikbaar in óf die 4-slaap-, 1-slaapkamer woonstel; of die dubbelkamer met en suite-badkamer.

Die nuwerwetse eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n dagbed, dit kan klein wees vir 4 volwassenes maar is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Die eenheid is heeltemal privaat met sy eie ingang.

Copper Dreams is 'n dubbelkamer met en suite-badkamer. Daar is subtiele wenke van 'n retro steampunk-tema en onbeperkte Netflix. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stuart C
Besigheidsreis
5.0
Great, clean, comfortable and great location. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anene S
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Alles wat ons nodig gehad het met veilige parkering en privaat kuierhoekie. Sou graag 'n skottelgoedbak wou hê.
Sep 2025
Carren S
Gesin met tieners
5.0
Great location, perfect little stay. Amenities were great, the day bed could have been a bit softer if it was a longer stay, and I was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Michelle H
Gesin met tieners
5.0
Was 'n baie goeie ervaring. Sal weer daar wil bly. Baie lekker, goeie ligging, voldoende parkering. Baie veilig. Alles wat ek benodig het.
Aug 2025
Ilona O
Gesin met tieners
5.0
Beautiful accommodation for 2 people. Lovely accommodation, the decor is really beautiful. Had everything we needed. Loved the outdoor ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 18 12th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink RElaxed City Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 12th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8d62e28bf7857446cf604dd42b3ca73b081bf9d5a9e6c0d28e9e034c97e4d4bee899a7fa5d461110a35e96530dad1fef33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 18 12th Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.981879415526 25.570887923241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang