Successfully reported
+19

Relaxing Holiday Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mphatlalatsane Village, Phase 2 Clubview, Phuthaditjhaba, 9866, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Relaxing Holiday Home is 'n bekoorlike eiendom van 400 vierkante meter in die dorpie langs die hoofpad in Phuthaditjhaba, Vrystaat, geleë. Hierdie huis is sentraal geleë en naby toeristebesienswaardighede in die omgewing.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis, eetkamer en leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. 'n Bababedjie word ook vir babas voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n 8-sitplek-eetkamertafel met stoele en vloei verder na die sitkamer. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en het 'n TV. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Dié eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en het 'n lieflike patio wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moipone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mphatlalatsane Village, Phase 2 Clubview, Phuthaditjhaba, 9866, Vrystaat
  • Gaste dink Relaxing Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mphatlalatsane Village, Phase 2 Clubview, Phuthaditjhaba, 9866, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c44b45f7f1643cf34425561f223f4a5d21bd613a76698b88d2b72f81637738f02810987e7672ecc9ee3178895b16192a73f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Mphatlalatsane Village Phase 2 Clubview 9866 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -28.50381461706 28.831678228022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang