Successfully reported

Relmies Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charmaine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Die plek is baie netjies en mooi, beslis waarde vir geld. Ons het baie lekker daar oornag. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Het die lekkerste beskuit in ons kamer gehad, dit was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uit 'n boek uit. Die verblyf was fantasties. Die kamers was smaakvol gemeubileer en netjies. Corelmie is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons laat voel. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Pragtig, rustig, skoon en beslis 'n weer-besoek gastehuis. Relmies Place is beslis een van die beste gastehuise waar ons as gesin al oorgebly het. As 'n groot gesin is dit soms moeilik om by gastehuise plek te vind - maar hier was ons verwelkom met ope arms, dit is veilig vir ons kleinkinders wat 1 jaar en 3 jaar oud is. Die atmosfeer is rustig en alles is so mooi en skoon. Corelmie is dierbaar en het ons werklik laat voel of dit ons eie huis is. Ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Onoortreflike gasvryheid en ruim akkommodasie. Baie vriendelike gasvrou en diens. Alles was prentjie mooi, netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het en nog 'n bietjie ekstra persoonlike aandag. Ons het 'n aandete en ontbyt geniet en dit was restaurantgehalte en ongelooflik lekker. Lekker naby aan groot sentrums geleë. Sal beslis uit my pad gaan om weer hier tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian And Frances H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A very pleasant experience. We were met in a most friendly way and shown to our room which was clean and well presented in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertjie D
1 nag
5.0
Jun 2025

Ongelooflik lekker! Dit was die skoonste, netjiesste gastehuis wat ek in 'n baie lang tyd gesien het! Lekkerste bed en kussings! Kan Relmies Place vir seker aanbeveel! Gasvrou baie vriendelik en akkomoderend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolute puik verblyf by Relmies Place! Ons het baie lekker gebly by Relmies. Corelmie het ons baie goed ontvang, al die fasiliteite was van 'n puik standaard en het getuig van goeie smaak. Ek kan Relmies Place nie sterk genoeg aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlike oornagplek, pragtig en netjies met heerlike ontbyt wat ek bespreek het. Uitstekende gastehuis. Pragtig, skoon, heerlike ontbyt. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Mooi, gesellig, tevrede. Net wow! Ek het regtig lanklaas by 'n plek geslaap waar dit so mooi skoon, netjies en presies lyk soos dit op die fotos lyk, inteendeel nog beter! Nie te min was die beskuit die heel lekkerste lekker. Dankie vir die eienaar se vriendelikheid en gasvryheid. Ons sien julle definitief gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Besonders. Plek om vir seker weer te besoek. Netjies, skoon, smaakvol en uitstekende Host. Well done julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corelmie
Relmies Place
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corelmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 154 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f3c8cf06767c6d7c0496c5bb1212c24e98546c30a3172ff42b6fc313a15b9118c139af8553a4adf6bc865cc2017772a5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 154 Kerk Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6995299 28.3963492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang