Successfully reported
+131

Remhoogte Mountain Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Remhoogte Mountain Lodge is op ’n werkende plaas geleë en bied gerieflike eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Verblyf word gebied in 'n eenslaapkamer-eenheid, dubbelkamer met 2 driekwartbeddens, 'n dubbelkamer en 'n koningingrootte-bed in die Crafters Lodge, asook die Mountain Logde-eenheid. Die eenhede deel die gebruik van ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en aparte vuurput, asook ’n swembad en Jacuzzi.

Die Mountain Lodge-eenheid is vir selfsorg toegerus en het elk ’n stoep, ingeboude braai-area en privaat parkeerplek. Die eenhede deel die gebruik van ’n gemeenskaplike swembad met gazebo, 'n Jacuzzi, boma en lapa. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Elke eenheid het ’n privaat ingang, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in alle eenhede, en party eenhede het kombuise wat ’n yskas, mikrogolf, stoof en oond het. Rook is in die eenhede verbode.

Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep of gesin. Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word. Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ritesh B
Saam met vriende
5.0
A very joyous and pleasant stay at this amazing spot in Harties. What a gem of a place in Harties. We were a bunch of mates that stayed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Karen D
Saam met vriende
5.0
Wonderful, peaceful and quiet. Fabulous, super clean spot, nice and quiet and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lani R
Gesin met tieners
5.0
Rustige plaasverblyf naby Harties. Ruim eenheid met mooi uitsigte, in 'n stil en rustige omgewing. Ons het selfs lugbalonne gesien vroegoggend, van di...
Sien meer
Aug 2025
Markus S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly - fasiliteite is baie netjies en skoon. Baie lekker gebly - fasiliteite is baie netjies en skoon.
Apr 2025
Charl R
Gesin met klein kinders
5.0
10 uit 10. Baie lekker in die Mountain Lodge gebly. Pragtig mooi, privaat en netjiese plek. Sal graag weer wil gaan, maar vir langer.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Remhoogte Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang