Successfully reported
+131

Remhoogte Mountain Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Remhoogte Mountain Lodge is op 'n werkende plaas geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer.

Gaste het 'n keuse om 'n 1-slaapkamer-selfsorgeenheid, dubbelkamer met 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbedkamer en 'n koningingrootte-bed-eenheid in die Crafters Lodge te bespreek. Daar is ook die Mountain Lodge met die 3 selfsorg-eenhede. Die eenhede deel die gebruik van 'n gemeenskaplike onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n aparte vuurput, asook 'n swembad en 'n Jacuzzi.

Die Mountain Lodge-eenhede is toegerus vir selfsorg en het 'n patio, 'n ingeboude braai en privaat parkeerplek. Die eenhede deel die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad met 'n gazebo, 'n Jacuzzi, 'n boma en 'n Lapa. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Elkeen van die eenhede het 'n privaat ingang, en hulle is ingerig met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers. Tee- en koffiemaakgeriewe is in al die eenhede beskikbaar en van die eenhede het kombuise wat toegerus is met yskaste, mikrogolwe, stowe en oonde. Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.

Al die eenhede kan ook saam bespreek word vir 'n groep of gesin. Neem asseblief kennis dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein of bedek is nie, en kinders moet te alle tye onder toesig wees. Remhoogte Mountain Lodge word met 'n grondpad bereik; Gaste moet voor aankoms by die eiendom navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ritesh B
Saam met vriende
5.0
A very joyous and pleasant stay at this amazing spot in Harties. What a gem of a place in Harties. We were a bunch of mates that stayed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Karen D
Saam met vriende
5.0
Wonderful, peaceful and quiet. Fabulous, super clean spot, nice and quiet and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lani R
Gesin met tieners
5.0
Rustige plaasverblyf naby Harties. Ruim eenheid met mooi uitsigte, in 'n stil en rustige omgewing. Ons het selfs lugbalonne gesien vroegoggend, van di...
Sien meer
Aug 2025
Markus S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly - fasiliteite is baie netjies en skoon. Baie lekker gebly - fasiliteite is baie netjies en skoon.
Apr 2025
Charl R
Gesin met klein kinders
5.0
10 uit 10. Baie lekker in die Mountain Lodge gebly. Pragtig mooi, privaat en netjiese plek. Sal graag weer wil gaan, maar vir langer.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Remhoogte Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang