Successfully reported

Remote Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Greg W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

We were very happy here. Helen and Daryl are excellent hosts and accommodated our teenage daughter at the last minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Exceptional. Wonderful, more than expected, and they are lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rustig, netjies - sou nie sê mens is in die middel van 'n stad nie. Waarde vir geld en naby ligging by Wits Universiteit. Baie netjies met vriendelike gashere wat mens laat tuis voel. Lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Remote Corner
Thanks very much for your kind words. We look forward to seeing you again. All the best

Tanya W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great stay in a quiet area in Parkview. My family enjoyed their stay over the Easter weekend. The location and facilities were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Friendly and neat. The room was very neat and tidy, and the hosts were very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne D
1 nag
5.0
Feb 2025

As ek langer kon bly, sou ek! Ek het baie lekker gebly by Remote Corner. Helen is 'n wonderlike gasvrou en die kamer was baie gemaklik en goed ingerig. Ek beveel Remote Corner aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyed our stay very much. Lovely hosts with a beautiful guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlik, gemaklik en huislik. Remote Corner is 'n pragtige plekkie met 'n lieflike tuin en rustige atmosfeer. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. En die ontbyt was heerlik. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Stil en vredig, ondanks die stadsgewoel. Ek het as 'n enkelreisiger vir vier aande oornag in die Flower Pots kamer. Die kamer het aan my behoeftes voldoen aangesien ek deur die dag voltyds op kantoor was en slegs in die aande teruggekeer het na die gaste-eenheid. Remote Corner is in een van die mooiste woonbuurte in Johannesburg geleë en is verbasend stil in die aande, wat beteken dat 'n mens 'n goeie nagrus kan inkry voordat die Goudstad vroegoggend ontwaak. Ek verkies om by plekke te oornag waar 'n mens direkte interaksie kan hê met die eienaars. In dié geval, was dit dan 'n voorreg om vir Helen te kon ontmoet. Ek het groot waardering vir hulle gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liza A
1 nag
3.6
Aug 2025

Quiet suburb. Friendly host. I stayed overnight. It was quiet and peaceful, so I got much-needed rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2I0ZDdkLTgxNDQtNDVkYS1iZjc0LTEzMTBiMjI3YzczYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 28 Galway Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.167816958549 28.020203411579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang