Successfully reported
+17

Renanda Trout and Leisure Farm

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm Elandskloof, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 400 R3 520 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Renanda Trout and Leisure Farm is op 'n werkende plaas geleë en bied verblyf vir tot 8 mense.

Die huis bied 4 kamers wat met dubbel- of enkelbeddens ingerig is. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer, terwyl die ander 2 kamers die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort deel.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook 'n eetarea. Die huis het ook 'n TV en 'n binnebraai. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Daar is 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër.

Doendinge op die plaas sluit in visvang vir forel, baars en karp in die 4 damme, swem, fietsry en perdry. Dullstroom is net 16 km weg, en die dorp bied 'n verskeidenheid restaurante asook doendinge en besienswaardighede.

Hierdie instansie is troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Elandskloof, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Renanda Trout and Leisure Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
R 4 400 R 3 520
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 400
R 4 400 R 3 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 400
R 4 400 R 3 520
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm Elandskloof, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Njk3YTI5LTkzMzItNDcxMy1iYjUyLTk2OGZmNzEzMDVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 520 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Farm Elandskloof Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.504638888889 30.1355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang