Successfully reported

Rendezvous

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Craig B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful views and peaceful. The holiday home is super clean and lovely decorated. The house has everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hi Craig Many thanks for leaving a review. We look forward to hosting you again. Gavin

Jonathan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Special home with spectacular views. Very special home, perfect for a family. The views from the deck are spectacular! The house is clean, comfortable and has everything you need. Pat assisted us with check-in and check-out, which was easy, and she was super friendly. The owner was always available and went the extra mile to make sure we were happy and got the most out of our visit. Thank you for sharing your special home with us! We had a great time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Natuur toneel. Dit was 'n baie lekker wegbreek saam maats. Vir sy verjaarsdag wou hy kayak en visvang. Ons was by die rivier, uitkyk oor die rivier en kon kayak in die rivier. Die uitkykpunt is die mooiste, ons kon muisvoëls, Knysna Loerie en vele meer voëls aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

It was a good weekend. It was a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Many thanks, Gavin.

Vanessa C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfectly located riverfront house with stunning views, thoughtful amenities, and. Beach House on the River - A perfect getaway. We had the pleasure of spending 9 glorious days at this beach house, and it exceeded all of our expectations. The location is absolutely perfect, offering stunning views of the river that we enjoyed every single day. Whether it was watching the sunrise with a cup of coffee or unwinding at sunset, the view was truly breathtaking. The house itself was incredibly well-equipped, making our stay comfortable and effortless. From the kitchen essentials to the cozy furnishings, everything was thoughtfully provided. What really stood out were the little touches—those thoughtful extras that made us feel welcome and at home. This place is a gem, and we will definitely be returning. If you’re looking for a serene and scenic escape, this is the spot! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hi Vanessa Many thanks for your very positive review. We are pleased you had a great time and look forward to hosting you again in the future. Gavin & Sharon Cullen

Rensia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties mooi. Baie lekker gebly. Huis is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Beste Rensia, baie dankie vir jou kommentaar en resensie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves. Gavin & Sharon Cullen

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasties, rustig en goed ingerigte verblyf! Ons het dit baie geniet. Ons het heerlik gebly en goed gerus. Die rustige waterbeweging, natuurskoon en natuurlik die dierelewe laat mens voel of jy in die bos is. Die wind was baie sterk by die riviermond, maar die huis is redelik goed beskut en was dit heel aangenaam. Die huis is baie goed ingerig en alles was fantasties gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Beste Jan Baie dankie vir jou kommentaar en resensie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te huisves. Gavin & Sharon Cullen

Anmari G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Was baie lekker, maar ek het wel 'n paar gebreekte goed gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantastiese uitsig, rustig. Ongelooflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hi Suzelle, Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Arrie P
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Ons verblyf in Rendezvous was een groot plesier. Die huis is baie netjies en funksioneel ingerig en die uitsig iets om oor te droom. Ons het die ruim stoep ten volle benut (dit sluit die gasbraaier in). Die eienaar het alles moontlik gedoen om die plek mooi en veilig te hou. Ek kan Rendezvous met groot vrymoedigheid aanbeveel as 'n besondere plek om jou geestelike en emosionele "batterye" te kom laai. Baie dankie Gavin dat jy Rendezvous beskikbaar stel vir ander mense soos ons! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Rendezvous
Hallo Arrie Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie, dit word hoog op prys gestel deur my vrou en myself. Dit is 'n plek waar ons gereeld ons batterye herlaai! Ons sien uit daarna om jou weer in die nabye toekoms te huisves. Gavin en Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Coetzer Crescent, Rivers Bend, Bushmans River, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e86400ded2c1bfdce204c64f4887a71fcb4cab88a542347e935c8a677425624990b39d1455b1d6b97b3ec02f64ec39c2829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 37 5 1 5 20 Coetzer Crescent Rivers Bend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.675454 26.6483339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang