Successfully reported

Rene's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie keuse. Baie vriendelik ontvang, kamers is goed ingerig, veilige parkering. Presies soos op foto's. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

The rooms had everything we needed. Barend and the staff were very welcoming. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker by Rene's Gastehuis gebly. Baie netjies en skoon. Personeel ook baie vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie mooi gastehuis en kamer is pragtig. Rene is baie hulpvaardig. Heerlike gastehuis. Lekker swembad en rustige atmosfeer. Kamer is baie gerieflik en lugversorger was 'n lewensredder in die hitte van die Noordkaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth W
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Onbeskryflik. Absoluut 'n onvergeetlike verblyf gehad. Vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will recommend to anyone! Beautiful setting and everything you need. Stayed well. The host was attentive and really went the extra mile to make our stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie H
1 nag
4.6
Nov 2024

My verblyf by die gastehuis was "great" en on budget! Die kamer was skoon en gerieflik. Die personeel was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om my welkom te laat voel. Dankie vir die goeie diens – ek sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rene's Guesthouse
Dankie Antonie Hoop om jou gou weer te sien. Ons probeer altyd ons bes. Rene

Froneman L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Baie lekker. Hoogs aanbeveel. Ons het lekker gebly. Die diens was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Ons het net oorgeslaap op reis na ons eindbestemming. Baie lekker geslaap. Geriewe is top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Rene's Guesthouse
Dankie Hentie Bly julle het lekker gebly. Hoop om weer te sien. Mooi dag Rene

Hentie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rene's kan ek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Rene's is 'n oase in 'n dorp waar dienslewering op die oog af tekortskiet. Die plek is baie netjies en goed ingerig. Die ontbyt is ook die regte plek om jou dag mee te begin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Church Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfbba8bbd53ceafba05fec4db1377dcd68014e7ce0663dfec00a44f01ff72f9cd19ba60d6078284a85d4653bf848e935c43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 20 Church Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0536188 23.7761359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang