Renosterbos Private Nature Reserve
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renosterbos Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Renosterbos Privaat Natuurreservaat bied luukse verblyf naby die pragtige dorpe Bonnievale, Robertson, McGregor, Montagu en Swellendam. Hierdie eiendom bied 'n mengsel van gemak en gerief vir 'n gesins- of vriendevakansie.
Die eiendom bestaan uit 2 eenhede. Beide die Acacia- en Karee-eenhede bied gemaklike verblyf en kan tot 2 volwassenes elk akkommodeer, met privaat badkamers, kombuise, binnenshuise kaggels, buitelug swembaddens en houtvuur-warmbaddens met skilderagtige uitsigte.
Geleë in die Breederiviervallei, kan gaste hulself verdiep in skouspelagtige uitsigte en plaaslike besienswaardighede, aktiwiteite en winkels geniet. Met gratis WiFi, gratis veilige parkering en komplimentêre tee en koffie, kan gaste 'n veilige en gerieflike verblyf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Renosterbos Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renosterbos Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang