Repa Boutique Hotel
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Aviva Road, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Repa Boutique Guest Lodge is 'n selfsorg-akkommodasie en is geleë in Hillcrest, Kimberley. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad se besienswaardighede en geriewe kan besoek.
Akkommodasie by Repa Boutique Guest Lodge bestaan uit verskeie individueel versierde kamers, wat elk slaapplek vir 2 persone bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort en geriewe soos 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n rusbank, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar.
Die gedeelde selfsorgkamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, waar gaste hul eie maaltye kan voorberei en kook. Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkering van die straat af.
Repa Boutique Guest Lodge is naby restaurante, winkels, die Mediclinic Gariep en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.2/5
Lillian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 79 Aviva Road, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Repa Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Aviva Road, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang