Rest @ Calliope
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Calliope Street, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rest @ Calliope is 'n luukse 3-slaapkamerhuis in Pentagon Park, Bloemfontein. Hierdie selfsorghuis bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en 'n kroeg.
Buite op die stoep is daar 'n etenstafel, 'n buitebraai en 'n plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Peet Ramus Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 47 Calliope Street, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rest @ Calliope het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Calliope Street, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang