Successfully reported
+57

Rest @ Calliope

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Calliope Street, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rest @ Calliope is 'n luukse drieslaapkamerhuis in Pentagon Park, Bloemfontein. Die selfsorghuis is geskik vir 6 gaste wat dit ideaal vir 'n wegbreek saam met die gesin of vriende maak.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met ' stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met 'n kroeg en nog sitplek.

Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel, 'n buitebraai en 'n plonspoel. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Peet Ramus Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 47 Calliope Street, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rest @ Calliope het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Calliope Street, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafef7ce3436479cf6ce8595e5e71e92749b004f1dc5abc00ff5670ed458578f570d68e6aefe877cecd3e6097ab712f559986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 47 Calliope Street Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.075566 26.22767
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang