Successfully reported
+25

Rest @ Chabivin Vineyard Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest @ Chabivin bied selfsorgverblyf op 'n boetiek Stellenbosch wynplaas, wat spesialiseer in die vervaardiging van vonkelwyne. Dit is privaat geleë tussen wingerde en 'n natuurlike bloekombos. Ontspan op die banke onder die reusagtige bome of sit by die vuur terwyl jy oor die Stellenboschberge kyk.

The Rest @ Chabivin Vineyard Studio het slaapplek vir 2 gaste. Hierdie moderne wingerdateljee spog met 70 vierkante meter vloerspasie, en 'n bykomende 30 vierkante meter houtdek wat na die landgoed se wingerde oopmaak. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met al die benodigdhede. Die leefarea spog met 'n mobiele tablet gelaai met Netlix wat koordloos aan die TV en Spotify-musiekbiblioteek koppel met 'n Bluetooth-luidspreker. Daar is ook 'n binne-kaggel. Die dek het 'n lieflike houtvuur, eko-vriendelike borrelbad vir daardie stil romantiese aande, sowel as 'n vuurmaakplek vir 'n lekker braai of om net 'n vuur te hê om die aande te vergesel.

Die hele plaas is goed beveilig met afstandbeheerde toegang slegs vir inwoners en gaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leon J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Die voor vines studio is 'n pragtige plekkie en wonderlike wegbreekplek vir die besige lewe. Die kaggel het ook die plek warm gemaak o...
Sien meer
Aug 2024
Ian T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect Stellenbosch stay. We had a fantastic 2-night stay. The cottage is really well equipped and spacious. The fireplace works like ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Michael J
Saam met lewensmaat
4.4
Love it. Enjoy the 2 nights stay with my wife. The breakfast in bed was a special bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Philip J
Saam met lewensmaat
4.2
Mooi uitsig, rustige omgewing en definitief die moeite werd. Was lekker rustig en vir seker 'n plek om na terug te keer.
Aug 2025
Natalie A
4.2
Lekker. Baie lekker verblyf!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest @ Chabivin Vineyard Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQxZGI5LWU5ODYtNDFlNC1iMWRjLTRmNWMwMTU1ZjYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Blaauwklippen Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973534 18.852284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang