Rest @ Dan Pienaar
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Generaal Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rest @ Dan Pienaar is 'n lieflike en ruim selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste in Bloemfontein in die Vrystaat.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Die sitarea het gemaklike stoele, 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Peet Ramus Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 121 Generaal Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rest @ Dan Pienaar het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Generaal Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang