Successfully reported

Rest-A-While

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Chantelle J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

The stay was pleasant. Very glad we had a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-jane F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We were warmly welcomed and assisted willingly. Very comfortable short stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Soo lekker! Nog nooit so dankbaar vir 'n warm kombers . Ons was by die wildsfees gewees vir die naweek en sal dit vir enige persoon aanbeveel om hier te boek! Lekker naby aan die skougronde en kamers is mooi skoon en netjies! Baie dankie vir julle moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie oulik en stemmig. Baie lekker gestop en kon goed uitrus vir die res van my roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Ons het lekker geslaap. Sal weer oorslaap by Rest-a While. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Kamer was skoon en netjies. Mikrogolf en ketel op 'n koffietafel was nie 'nice' nie. Beknopte spasie om koffie te maak. Sou daarvan gehou het om minstens 2 stoele en 'n kleinerige tafel te hê om by koffie te drink en by te sit en eet. Ligging is gerieflik, maar baie lawaaierig met mense wat rondgestaan het en trokke wat tot laat verbyry en reeds van 04:30 af begin vertrek. Ons het egter lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roy G
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Would not hesitate to use the accommodation again. It is an ideal stopover on a trip. It has everything you need. Our host was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cleveland L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Het net een aand geslaap en dit was gerieflik. Baie lekker gebly, sal die plekkie aanbeveel, dus sommer op die hoofpad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gene O
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Basiese verblyf halfpad terug Gauteng toe. Aircon was 'n definitiewe bonus! Gemaklik gebly oornag. Basiese verblyf maar gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Henry U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Rustig maar raserig. Die personeel probeer hul bes, baie hulpvaardig. Raserige straat en raserige kamers.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Rianda W
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2025

Min geriewe en spasie en effens onveilig. Voldoen nie vir my aan die webtuiste se selfsorg-eenheidstandaarde nie. Geen eetgerei of tafel om 'n ligte ete vir kinders voor te berei nie. Kan ook nie in die oggend ontbytpap opdien nie. Spasie is baie beperk vir 5 mense. Meer geskik vir 'n enkelreisiger wat net wil stort, slaap en weer ry. Baie bedelaars in die omgewing – mens voel nie veilig nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Voortrekker and Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYjM1MmRmLTg4ZDQtNDZkZS05N2RiLWJhZjE3MzhmODU5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 Corner of Voortrekker and Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.403757152047 23.117776156544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang