Rest Assured
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Sonneblom Avenue, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat lugtige kothuis, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Rest Assured is in Weltevredenpark geleë, met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die kothuis is ideaal vir paartjies, sakereisigers, enkelreisigers of paartjies met jonger kinders.
Die oopplan-kothuis beskik oor 'n dubbelbed, 'n aparte badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie, sitkamer en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond; stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis is ingerig met 'n etenstafel en stoele, 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Addisionele slaapbank is beskikbaar vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, asook komplimentêre tee, koffie en melk. Gebruik van die swembadarea kan op vooraf versoek gereël word.
Rest Assured is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek, met toegang tot klinieke, Palm Court-winkelsentrum, Hillfox-winkelsentrum, Town Square-winkelsentrum, Constantia Office Park en Clearwater Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Desire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 25 Sonneblom Avenue, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Rest Assured het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Sonneblom Avenue, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang