Successfully reported
+11

Rest Assured

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Old Main Road, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rest Assured B&B is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B, stapafstand van die Old Heritage Market af wat nou bekend staan as die Oxford Centre. Die Oxford Centre bied verskeie wegneemetes, restaurante en winkels.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede en 4 en suite-slaapkamers, elk met hul eie privaat ingang. Elke eenheid is toegerus met 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gasvrou-skinkbord en 'n verwarmer vir daardie koue wintermaande. 2 van die kamers het elk 'n slaapbank vir die kleingoed. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die B&B bied oorgenoeg parkeerplek agter elektroniese hekke, asook 'n swembad met 'n veiligheidsnet, 'n tennisbaan, en 'n gazebo by die swembad met gasbraaigeriewe. Gaste word 'n kontinentale of 'n volledige Engelse ontbyt bedien. Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar en jou gashere praat vlot Frans.

Oorkant die pad, ook stapafstand, is die Lillies Quarter Lifestyle Centre, wat 3 lieflike restaurante bied wat Oscars Cafe Hillcrest, Olive & Oil en Lupa Osteria insluit. Gaste kan 'n natuurlike kloof met pragtige staptogte, piekniekplekke en watervalle besoek. Daar is baie gholfbane in die area, en die eiendom is stapafstand van 'n rybaan af. Hillcrest is ook die begin van die gewilde Valley of a 1000 Hills, met toeristeplekke en handwerkwinkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willem B
5.0
Well worth it! Dit was voorwaar, pragtig, skoon, heerlik en perfek! Pragtige gasvriendelike verblyf en ook vriendelike mense! Baie dankie.
Sep 2025
Chantal P
Besigheidsreis
5.0
1 night business travel. Nice, clean room! Good hostess!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Louise C
5.0
5 star service and facilities, would definitely recommend! Stunning B&B with well equipped rooms, wonderful supportive host and serene ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jaco L
5.0
Gerieflike kamer met alles wat ek nodig gehad het vir die 4 dae wat ek oorgebly. Gerieflike kamer met alles wat ek nodig gehad het vir die 4 dae wat e...
Sien meer
Jul 2025
Mike R
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 for the entire experience. This is quite simple to rate - 10/10. This is the second time we have stayed, and we will continue to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 53 Old Main Road, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rest Assured het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Old Main Road, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZjVkNmE4LTBlOGEtNDAyNy05MWY5LTUyZDFlYzhjOGVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 53 Old Main Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.789159966684 30.775833139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang