Successfully reported

Rest @ Blake

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Liezl L
1 nag
5.0
Aug 2025

Eenvoudig, gerieflik en pragtig. Perfek vir oornag. Pragtige plekkie, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hello Liezl Dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons sien uit dat julle weer by ons kom tuisgaan. Vriendelike groete

Marita J
1 nag
5.0
Jul 2025

5 ster verblyf. Het veilig as vrou alleen gevoel. Dit was 'n ideale oornagverblyf. Pragtig en netjies en was gasvry en ek was verras want soveel aandag is oorweeg. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. It was fantastic! I will be booking again for the 3rd time when coming to Bloemfontein in a few months' time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fabulous, enjoyed the stay and the welcome from the owner. Was fantastic. Have booked again next week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend, perfek, uitmuntend, eersteklas! Uitstekende gastehuis. Perfek vir oornag blyplek. Volpunte vir alles wat nodig is. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het laat aangekom en alles was reg en bereid om te help sou ons iets kortkom. Slaapplek was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Het nie gebruik gemaak van die WiFi nie, het dit nie nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hello Annette Dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Donovan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, privaat,. Dit was definitief n lekker slaapplek. Baie beter as sommige guesthouses waar ek al was. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Esther R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Daar is alles en nog meer wat jy mag nodig kry. Oontlik kan nodig kry. Baie lekker. Rustige buurt en uitstekende gasvryheid. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hello Esther Baie dankie dat julle ons gekies het, dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Vriendelike groete Michelle Smith

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Highly recommended – we’d definitely stay here again! We had a wonderful stay at this lovely self-catering spot! The place was clean, well-equipped, and very comfortable. Everything we needed was provided, making it feel like a home away from home. The setting was peaceful, and the host was welcoming and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Thank you for the lovely feedback. It was a real pleasure hosting you. We look forward to welcoming you back again soon!

Lettie E
1 nag
5.0
Des 2024

Puik ingerig, netjiese verblyf! Dit is uitstekende en gerieflike akkommodasie. Die kombuis is toegerus met alles wat benodig word. Ek sal vir seker weer daar oornag en kan die akkommodasie sterk aanbeveel. Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hello Lettie Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Kom kuier gou weer vir ons. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kolonel Blake Street, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64dcc2e6257d4e5962dec34890bbb49c8dbb3c106140db6e78ea3a66fdb1a64aad0d4b8de5886c52c4a8feb5c0ccd517174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang