Successfully reported
+20

Rest @ Blake

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kolonel Blake Street, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rest @ Blake is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë, naby 3 bekende hospitale naamlik Rosepark, Pasteur en Nasionale Hospitaal. Hospitaalpasiënte, besoekers, gaste met vakansie of sakelui wat van die huis af werk is almal welkom.

Dit is 'n gerieflike, ten volle selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, slaapkamer, en suite-badkamer, oopplan-kombuis en -sitkamer. Dit kan tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat met 100% katoen-perkallinne oorgetrek is, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas-kombinasie, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en basiese kombuistoebehore. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit word ook voorsien. Die sitkamer bied 'n hoë-gehalte dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders wat deel en 'n plasma-TV met die volledige DStv-ruiker. Gratis WiFi onbeperk is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin met sy eie braai-area. Daar is ook veilige, skadu-parkeerplek waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste ontvang hul eie afstandbeheer en kan kom en gaan soos hulle wil.

Die eiendom het 'n bykomende watertoevoer en sonkrag wat dus 'n gemaklike verblyf verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liezl L
5.0
Eenvoudig, gerieflik en pragtig. Perfek vir oornag. Pragtige plekkie, baie gerieflik.
Aug 2025
Marita J
5.0
5 ster verblyf. Het veilig as vrou alleen gevoel. Dit was 'n ideale oornagverblyf. Pragtig en netjies en was gasvry en ek was verras want soveel aanda...
Sien meer
Jul 2025
Vanessa W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was fantastic! I will be booking again for the 3rd time when coming to Bloemfontein in a few months' time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Vanessa W
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous, enjoyed the stay and the welcome from the owner. Was fantastic. Have booked again next week.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marita S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, perfek, uitmuntend, eersteklas! Uitstekende gastehuis. Perfek vir oornag blyplek. Volpunte vir alles wat nodig is. Vriendelike, hulpvaardi...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Kolonel Blake Street, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rest @ Blake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kolonel Blake Street, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64dcc2e6257d4e5962dec34890bbb49c8dbb3c106140db6e78ea3a66fdb1a64aad0d4b8de5886c52c4a8feb5c0ccd517174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang