Rest Your Case
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 2, Risadahof Apartment, 6 Stadler Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest Your Case bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi-geriewe. Die eenheid is toegerus met 'n battery-rugsteun vir die Wi-Fi en herlaaibare lampe vir kragonderbrekings.
Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike tuin, perfek om die son te geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Unit 2, Risadahof Apartment, 6 Stadler Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 2, Risadahof Apartment, 6 Stadler Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang