Successfully reported

Rethapaki Guest House

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
24 uur
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kamerdiens
24 uur
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsdubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste, het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
24 uur
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kamerdiens
24 uur
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rethapaki Huis
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
24 uur
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
24 uur
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Rietspruit Street, Secunda, Mpumalanga, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf07451e8b9eb19d314168b0f2a9e23c5afc98da76f1ab36394f7b0b3accde0fabcbd04fbed559ecc2eaa1aa8712ab5b8a4ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3 Rietspruit Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52230770434 29.218527011045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang