Successfully reported

Retief Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Steyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig, veilig, sal vir seker aanbeveel. Ongelooflik lekker oornag, vriendelike ontvangs en netjiese, goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig vars plaaslug. Voëls wat vroeg in die oggend soos 'n koor sing. Fantastiese plek, skoon, netjies, vriendelike staf. Dit is die eerste plek wat net so mooi is soos op die foto. Tuine is pragtig versorg. Geen klagtes, alles is 'n positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Good overnight stay. Petro was a great host and it was a good overnight stay. It would be useful to have hooks and a larger basin in the bathroom. Petro offers dinner subject to pre-booking as the room is not well geared for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Restig, veilig en meer as tevrede. Retief guest farm het fantastiese verblyf voorsien. Baie goed ingerig, baie veilig en stil in die omgewing. Sal vir seker weer bespreek. Uitstekende kliënte diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Retief Guest Farm is a must visit destination for the discerning traveller. We had an outstanding overnight stay at this exquisite 1915 sandstone manor augmented with lovely, well-designed and built cottages. The interior is exquisitely curated and appointed with period antiques, tiles, ceilings and finished with tasteful art. Spotlessly clean and well managed by our hostess, who went out of her way to make our stay memorable and as comfortable as possible. We were served a delicious home-cooked dinner presented with the most beautiful period crockery and cutlery. Retief Guest Farm is a must visit destination for the discerning traveller. Will be back in three weeks and as often as our road trips take us past there. Five star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker, huislik, netjies, snoesig en goeie gashere. Hierdie was ons 2de besoek aan Retief Guest Farm, ons het baie lekker gebly en heerlik geslaap! Die kamer/eenheid is pragtig en baie netjies en ons was lekker warm gedurende die koue aand danksy die kaggel, warmwatersakke en elektriese komberse. Petro het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en het is baie dierbaar. Julle sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker, rustig, netjies, waarde vir geld. Ons verblyf in die selfsorgeenheid was heerlik! Die plekkie is pragtig netjies en goed toegerus vir die koue weer. Die kinders het 'n lekker snoesige bed gemaak op die slaapbank. Retief Guest Farm is gerieflik naby die N1 geleë met 'n lekker, rustige plaas atmosfeer. Ek sal verblyf hier vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker plaas gevoel en naby die N1 vir reisigers. Die gasteplaas is perfek geleë vir mense wat op reis is op die N1. Naby Kroonstad en 1,4 km vanaf die N1, net genoeg om nie padgeraas te hoor nie. Jy kan daar langer bly as net een nag, soos ons. Daar is 'n swembad en 'n goed ingerigte braai kompleks waar jy kan braai en televisie kyk, en dit kan ook gebruik word as 'n venue vir troues. Die mense is baie vriendelik en het ons gulhartig ontvang. Dit is lekker mense en jy voel sommer tuis. Dit is veilig daar en ek sal definitief in die toekoms weer daar gaan bly. Ons het reeds die plek aanbeveel vir van ons vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Perfect and relaxing. Our host was amazing and the food and ambiance were incredible. This was the perfect place to stay after an exhausting road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great place. Great little place, only suggestion would be to provide a braai if guests want to braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46839a6796638014f38f4bce40e220f3b0cf5d15a490804662115acea36a968b9ec2396eb713fa5edc73c64408727071cec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Farm Retief 1641 Geneva 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.723691928266 27.22457036376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang