Retreat on Main Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 224 Main Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Retreat on Main Bed and Breakfast bied verblyf in lieflike gastekamers in Walmer.
Die gastehuis het 9 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het en oor die swembad uitkyk. Die kamers het plafonwaaiers, koninggrootte-beddens, dubbelbeddens en 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte. 'n Paar kamers het ook baddens. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kamers het elkeen 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n TV met DStv, WiFi en toegang tot 'n onderdakbalkon. Let asb. op dat rook verbode is in die kamers, maar dit word in die tuin toegelaat.
Ontbyt word tussen 06:00 en 09:00 in die eetkamer of op die onderdakstoep wat oor die swembad uitkyk bedien. Voorsiening kan op versoek vir klein sosiale funksies of vergaderings vir tot 20 afgevaardigdes gemaak word. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel word deur geslote-kringtelevisiekameras gemonitor.
Retreat on Main Bed and Breakfast is 1 km van die Walmer Park Winkelsentrum af, 2 km van die Moffet on Main-leefstylsentrum af en 10 km van Kings Beach af. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie doendinge, soos duik, branderplankry, voetslaan en 4x4-roetes, sowel as 'n hele rits besienswaardighede, soos die Bird Island Vuurtoring, die Jewish Pioneers Memorial Museum, Boardwalk Hotel en Casino, die Gqeberha (Port Elizabeth) Museum by Bayworld en Bayworld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roxy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 224 Main Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Retreat on Main Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 224 Main Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang