Retro Rest @ The Beach
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Main Street, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Retro Rest @ The Beach is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Langebaan en is perfek vir 2 paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is stapafstand vanaf Langebaan se strandmeer, winkels en restaurante.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-sitarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele wat na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Main Street, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Main Street, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang