Return Africa Pafuri Camp
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pafuri Gate, Kruger National Park, 0973, Limpopo
- Vanaf R11 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Return Africa Pafuri Camp is in die Makuleke-konsessie van die Noordelike Krugerwildtuin geleë en bied gaste luukse ontwerperstente met skouspelagtige uitsigte.
Hierdie luukse ontwerperstente is gerieflik gemeubileer om tussen 2 en 4 mense te akkommodeer en is ingerig met koninggrootte- of 2 enkelbeddens met muskietnette, en elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van die tente maak oop op 'n houtdek wat oor die Luvuvhu-rivier uitkyk.
Gaste kan ontspan in die area met sy lieflike sitareas en die dek wat oor die rivier uitkyk, of in die gemeenskaplike swembad afkoel.
Tariewe wat vertoon word is op 'n alles-insluitende basis en sluit alle maaltye, uitgesoekte drankies en aktiwiteite in. Kinders van alle ouderdomme is welkom by Pafuri Camp maar slegs kinders vanaf die ouderdom van 6 sal aan wildritte vanaf Pafuri Camp kan deelneem. Kinders van 16 jaar en ouer mag aan boswandelings deelneem.
Die streek spog met van die skouspelagtigste natuurskoon in die Park sowel as biologiese en geografiese diversiteit, en Return Africa Pafuri Camp bied 'n diverse stel produkte van staproetes tot luukse verblyf.
Ligging
- Pafuri Gate, Kruger National Park, 0973, Limpopo
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pafuri Gate, Kruger National Park, 0973, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang