Revive Guest House
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het satelliet-TV, ekstra komberse, 'n plafonwaaier, haardroër en herlaaibare ligte. Die kamer het 'n uitsig oor die stoep en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls
Die jacuzzi/sauna-area moet vooraf by die gastehuis bespreek word teen 'n addisionele daaglikse tarief.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon. Die privaat Jacuzzi en sauna is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag, betaalbaar by die gastehuis.
Die selfsorg-eenheid het sonkrag vir die TV en beligting en het 'n gasstoof en geiser vir beurtkragperiodes.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het 'n privaat braai-area en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Gaste het toegang tot die kroeg-area, swembad en die jacuzzi- en sauna-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die jacuzzi/sauna-area moet vooraf by die gastehuis bespreek word teen 'n addisionele daaglikse tarief.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon. Die privaat Jacuzzi en sauna is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag, betaalbaar by die gastehuis.
Die selfsorg-eenheid het sonkrag vir die TV en beligting en het 'n gasstoof en geiser vir beurtkragperiodes.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Botterblom Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang