Successfully reported
+9

Rhenosterpoort - Dassie Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort, Portion 4, Rankins Pass, 0513, Limpopo
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Rhenosterpoort - Dassie Camp is op 'n privaat wildplaas in die Waterberge geleë, bekend vir sy natuurlike skoonheid, wildreservate en wild. Dit bied die perfekte wegbreek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die gewoel van die stadslewe.

Hierdie rustieke boskamp is geleë in 'n beboste vallei, 200 meter van die rivier af en twintig minute se stap vanaf 'n waterval met 'n pragtige, verfrissende rotspoel. Die kamp bied slaapplek aan 20 stappers en bestaan uit 4 slaapkamers met stapelbeddens en matrasse. Geen beddegoed word voorsien nie; bring asseblief jou eie. Die badkamers het spoeltoilette, storte en wasbakke. Daar is 'n gasgeiser vir warm water.

Die kombuis en braai-area is ruim, met 'n onderdakarea vir gure weer. Daar is 'n 2-plaat gasstoof, maar geen yskas of kooktoebehore nie. Bring asseblief jou eie koelbokse, ys en eetgerei. Daar is geen elektrisiteit nie, so bring asseblief jou eie kampligte.

Daar is 2 gemerkte staptogte op die eiendom (onderskeidelik 8 en 10 km), wat stappers die geleentheid bied om die vele uiteenlopende veldtipes in die Waterberge te sien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sharyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Rhenosterpoort, Portion 4, Rankins Pass, 0513, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 20)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort, Portion 4, Rankins Pass, 0513, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5614d745bb0f9f0cde37250d25ceeb9f8fb2fd618ce3ee1931c918558b9859e0973ad0d80b2305c6807e82bfbca58750b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 20) Rhenosterpoort Portion 4 0513 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.49944089075 27.857497469131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang