Successfully reported

Rheola's Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Machel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Cosy plekkie met als wat jy nodig het. Skoon en netjies. Warm en gesellig. Oulike en netjiese plekkie binne bereik van alles. Goeie ontvangs gehad. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Thank you so much, Machel, for your kind and caring comments. We appreciate it very much. You and your family are welcome to visit us again.

Wynand E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Dit voel soos die huis weg van die huis. Dit is baie netjies en die gasvrou was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Thank you, Wynand. It was such a pleasure to host you. Please visit us again.

Mariette V
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie rustig en stil area. Lekker gebly. Baie netjies. Rolstoelvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia M
1 nag
5.0
Apr 2025

Ruim, skoon, veilig, vriendelik en baie behulpsaam, baie dankie Rheola. Ons het baie lekker gebly en alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Ons is warm en vriendelik verwelkom en sal Rheola beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anculien S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker. Rheola's se plekkie was baie netjies en oulik. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dit was heerlik. Dit was vir seker die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Regtig so 'n warm gevoel wat jy kry as jy daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Thank you for staying at Rheola's Guest Cottage and for your kind words. So pleased you enjoyed your stay. Please visit us again. Kind regards, Rheola

Beatrix D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustig, kalm, mooi. Baie lekker, vriendelike gasvrou. Kamer eintlik beter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Thank you for staying at Rheola's Guest Cottage. Hope to see you again.

Sarah B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Restful overnight stop. Cosy and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag
4.2
Jul 2025

Ideal vir oorslaap akkommodasie. Netjiese en veilige akkommodasie. Naby aan restaurante. Ideale oorslaap akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Thank you for staying at Rheola's Guest Cottage. Hope to see you again.

Anonieme gas
1 nag
3.2
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rheola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hamilton Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HCHjZ2rNEYHNtJtCJWPW7omsrBksH4bWBZjFz6rtOu6Sjb2Xt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 18 Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.28017 29.1333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang