Successfully reported

Rhino Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Tayla H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great location, great host, great communication and felt like home away from home. Exceeded our expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Thanks Tayla! We loved hosting you and hope to welcome you back soon again!

Anelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike selfsorg/troeteldier-vriendelike verblyf met spasie vir die hele gesin. Eerste indrukke is blywend. Kan met 'n geruste hart aanbeveel as selfsorgverblyf/troeteldier-vriendelik. Het die ruimte binne, buite en op die braaistoep vreeslik geniet. Kommunikasie met die gasvrou was vinnig na bespreking daar tot en met uitboek, inligting oor die omgewing en wat om te besoek is ook gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Anelle. Baie dankie, ons waardeer vreeslik hierdie wonderlike review! Ons hoop om julle weer gou te sien. Mooi bly! Bev

Karen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlike, wonderlike huis en gasvrou. Ons het heerlik gebly, alles was net perfek. Bev is so behulpsaam, stuur elke liewe dingetjie deur per WP en e-mail. Ons het heerlik geslaap, ons het sjerry ontvang met ons aankoms. Lekker kaggel wat brand met hout vir die res van die naweek vir die koue. Die huis is baie mooi skoon en het ons baie vriendelik ontvang. Ons vriendinne kon nie uitgepraat raak oor die wonderlike huis en alles wat Bev vir ons gedoen het nie. Sy het al die plekkies voorgestel waar ons iets kon gaan eet of kon besoek. Sien ons vir seker weer. Beter as dit kan jy nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Liewe Karen, baie dankie vir hierdie pragtige review. Dit maak ons harte vol om te hoor julle dames het dit so baie geniet! En die bonus van die sneeu! Hoop ons sal julle weer kan verwelkom. Mooi bly, Bev xx

Driekie F
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Ons kuier was baie lekker en gerieflik, gasvrou is baie behulpsaam. Ons het vreeslik lekker gebly, plekkie is ruim en gemaklik vir 8 mense. Baie netjies en die kombuis het alles wat jy nodig het. Die sleeper couch was net nie gemaklik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Alex. Thank you for your valued review, we really appreciate it.

Iaan V
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Aangenaam met asemrowende uitsigte. Mens word soms mislei deur die foto's, maar hier is dit nie die geval nie. Die huis is gerieflik, skoon en prakties uitgedink, en die uitsigte is asemrowend. Ons was 4 grootmense, 2 kinders, en met 3 honde was daar meer as genoeg spasie vir almal. Die huis is 'n entjie se stap van die middedorp af, maar niks te ernstig nie, en het ons dit 'n paar keer gedoen. Ons sal graag weer hier wil kom bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Iaan. Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons huis. Ons waardeer dit baie en hoop dat ons jou weer kan verwelkom. Groete, Bev

Alida Z
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Great place, dog friendly, kid friendly, hospitality was excellent. Brilliant! We had a wonderful stay. Rhino Retreat is a real gem in Clarens. The welcome we had was fantastic. It is honestly the first time ever that we arrived at a place to find a doggy water bowl already filled and a doggy guest bed. There was also a personalised note to welcome me and my family. Clearly, the owners care about their guests. The place is fantastic for a family stay. Well-stocked kitchen, comfortable beds, great quality bedding, and a fabulous stoep to watch sunsets from. We will surely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Alida. Thank you so much for this lovely review. We appreciate it! We hope to welcome you back soon again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Yolanda, Thank you for sharing your review. While we respect your feelings about the location, we believe we offered the best possible service, clear communication, and a home that was pristine in cleanliness. Clarens is a warm and safe community, and we have never experienced any incidents or guests feeling unsafe here. We were, however, surprised and disappointed by the disrespectful tone used by your husband, especially given our offers to assist with alternative accommodations and providing additional security (regular patrols done by our security company). We always aim to provide a welcoming and positive experience for all our guests and take feedback seriously to continue improving.

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Ons het regtig lekker geslaap. Hie, hie! Pragtige uitsig, baie goed ingerigte huis met die kuierarea en stoep. Kamers is lekker knus, goed ingerig en baie gemaklik, die stort was amazing! Ons sal volgende jaar weer kom 'reünie' hou en sal ons definitief aanbeveel. O, ja, ons 2 honnekinners het dit ook baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Hi Francois! Ons is so bly dat julle ons huis geniet het, en dat alles lekker was vir 'n lekker kuiertjie saam met familie! Ons sien baie uit om julle weer te verwelkom volgende jaar! Groete, Bev

Liza B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Overall our stay at Rhino Retreat was fantastic! We would highly recommend it! Our stay at Rhino Retreat was an absolutely wonderful experience from start to finish. The hospitality was top-notch, and every aspect of our stay exceeded our expectations. Both the owners and staff were exceptional, very friendly and professional, and always willing to go the extra mile to ensure our comfort. We would highly recommend Rhino Retreat to anyone looking for a comfortable and memorable stay in Clarens. And also highly recommended for families with children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bev
Rhino Retreat
Wow Liza! It is so heart-warming to read this lovely review. We are truly grateful, thank you and we are even more grateful that you and your family had an unforgettable time! We certainly hope we can welcome you all back soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 025
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 025
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 025
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c62876df2a37e76ec51709b05dd69a5dc932db05ebdbd68ac2ab3fe392065d734d65f6967f3a4f12f761cba417efa44f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 025 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 75 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521322911134 28.418279525131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang