Successfully reported

Rhinos Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Yigall S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wildlife, outdoor living and great. Great place and braai with wildlife, while hippos and elephants in the background make the effect extra special. Highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige natuurlik! Goeie ligging en uitsonderlike gasvrou! Ons het die paar dae vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik! Die huis was ruim, goed ingerig en lieflik geleë reg langs die rivier. Heerlik! Die huis was lekker ruim en het alles gehad wat nodig was. Ons het lekker gebraai en buite gekuier. Die diere is 'n absolute bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly, mooi plekkie en alles was perfek. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig en ontspannend. Het die verblyf terdeë geniet. Was baie behulpsaam en vriendelik. Die beskuit was 'n bonus. Naby die rivier en baie wild gesien. Sal die akkommodasie vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing time. We had an amazing time. Relaxing in the pool with the view looking over the Crocodile River / Kruger Park is definitely worth all 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia O
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantastiese ervaaring! Ek en my familie het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Tersia, Thank you for the lovely review! We look forward to welcoming you back very soon!

Mariana A
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Aangenaam, gerieflik. Daar is aan al ons verwagtinge voldoen. Het heerlik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Mariana, Thank you for the incredible review We're looking forward to welcoming you back soon!

Mel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Puik en sal weer by Rhinos Rest gaan kuier. Verwelkom deur Trudy en wat 'n aangename mens. Alles was so mooi verduidelik aan ons en sy het ons baie welkom laat voel. Alles was so skoon en netjies en alles word na gekyk. Ek beveel Rhinos Rest aan vir enige tipe mens wat van die bos hou. Die huis is pragtig en daar is alles wat 'n mens nodig het. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Mel, Thank you so much for the spectacular review. We are so pleased you loved your stay at Rhinos Rest! We look forward to welcoming you back very soon

Debi P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Perfect location and right amount of bush comforts. This house has all the luxuries and comforts you need in the bush. A pool, big braai area, large veranda, upstairs balcony and great lounging chairs. It is perfectly located near the Crocodile River. We loved seeing all the animals right from the house (huge male kudu, tons of warthog and even 2 giraffes!) and getting into the park was quick and easy. The hosts were very helpful and the house was immaculate. Perfect for exploring Kruger or just napping on the top deck, taking a bath in the claw foot tub or hanging in the pool! Great spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Thank you for the spectacular review! We loved hosting you at Rhinos Rest, and look forward to welcoming you back very soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3342 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd415277993e3482da3291c7b747c7b8f1406df8a26c96869bf114a64ac019fa0586ae944465bc5faf93cce9aa525c05862f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 3342 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34082 31.81192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang