Rhodes Cottages - The Orchard
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R2 925 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Rhodes Cottages - The Orchard is 'n tipiese ou, rustieke selfsorghuis in die klein dorpie Rhodes. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na rustieke verblyf in die berge.
Dit is volledig gemeubileer en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Drie van die slaapkamers is toegerus met 'n dubbelbed, en die vierde kamer het twee enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en te kook en bevat die nodige toestelle om dit te doen, insluitend 'n ou plaasstoof wat vir verhittingsdoeleindes op koue dae gebruik kan word.
Die sitarea het rietmeubels vir sitplek. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en die eiendom is naby 'n paar winkels en restaurante. Gedurende die wintermaande kan gaste die sneeuval in die dorp bewonder.
Die eiendom is ook 'n kort entjie van die bekende Bellrivier af, waar 'n mens kan gaan tubing of vliegvisvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 79
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottages - The Orchard het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang