Successfully reported
+15

Rhodes Cottages - Faraway Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 458 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Faraway Place is 'n selfsorgkothuis in Rhodes, Oos-Kaap. Die eiendom is rustig aan die agterkant van die dorpie, aan die rand van die woud, met berguitsigte vanaf die voorstoep en sonkamer geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, met 'n aparte toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, kisvrieskas, potte en panne, en 'n wasmasjien. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n hout-koolstoof vir daardie koue winteraande. Gaste het toegang tot Wi-Fi.

Daar is 'n groot boomryke, aangelegde tuin met 'n klipbraai-area, en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Faraway Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 458
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 458
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 458
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155de2fe0bf985b4b94e663224336b694efec10f6afd5e9ea2af77f4493c0d075b62e580c306f4b60de3ed75c998df147407?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 458 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.794747736455 27.963526593393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang