Successfully reported
+7

Rhodes Cottages - Manie's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - Manie's Cottage is 'n hanetreetjie van die bekende Bellrivier af geleë en is 'n sonnige, gelukkige selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Rhodes. Manie's Cottage het manjifieke uitsigte en ideaal vir 'n klein gesin.

Dié kothuis is gerieflik versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus om maaltye voor te berei en te kook en bevat 'n gasstoof, yskas en vrieskas, mikrogolfoond en ingeboude kaste met breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n jetmaster wat nodig is vir warmte in ons ysige wintermaande. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en die eiendom is stapafstand van ons plaaslike restaurante af.

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n paar minute se stap van die Bellrivier af waar vissermanne hulle kan geniet in kunsvlieghengel, of kinders kan gaan tubing.

Gaste na Rhodes kan gereelde sneeuval in ons wintermaande geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Main Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Manie's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74e4de3e97a88083fe33a24bac128d39455a052a58dd612fa0735e3faa302621040014a922e22f22858fb2d0997a56fce49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7937656 27.964346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang