Successfully reported
+6

Rhodes Cottages- Dooley's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 196 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n oulike, stil selfsorgkothuis in die dorpie Rhodes, Suidelike Drakensberge. Die huis is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na rustieke verblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.

Dooley's House het basiese meubels en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede kamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die kombuis in die huis sluit die nodige toebehore in om maaltye voor te berei en te kook en 'n sitarea met sitplek. Die kombuis het 'n Queen Anne-stoof vir verhitting in die ysige wintermaande.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie, en die eiendom is stapafstand van plaaslike restaurante af. Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n hanetreetjie van die bekende Bellrivier af waar mens kan gaan tubing of vissermanne kan verlustig in kunsvlieghengel.

Gedurende ons wintermaande kan gaste gereelde sneeuval geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Main Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages- Dooley's House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 196
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 196
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 196
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0Y2NmOTFkLTdkZmEtNDg2Zi04MjNjLTI4MzMxZTNhNzE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7937656 27.964346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang