Successfully reported
+12

Rhodes Cottages - Tintern

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Church Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - Tintern is 'n luukse selfsorgkothuis in die middel van die dorpie Rhodes, Suidelike Drakensberge. Tintern is onlangs opgeknap en gaste is welkom om die vars, nuwe interieurs te kom geniet.

Tintern is smaakvol en volledig gemeubileer met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot oopplan-leefarea. Albei slaapkamers is toegerus met 'n dubbelbed; waarvan een ook 'n stapelbed het. Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, soos 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei.

Die goed toegeruste leefareas het gemaklike sitplek asook 'n kaggel wat noodsaaklik is in die wintermaande. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Rhodes Cottages- Tintern is ook 'n kort entjie se stap na die bekende Bell River waar mens kan gaan tubing of vissermanne kan geniet in kunsvlieghengel.

Sneeuval in die wintermaande kom gereeld in die dorpie Rhodes voor.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Church Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Tintern het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Church Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae4303851caf6c82de101bd3303bf06be90c16c4d95c7bc5662ad1276d40fe3f88706e292646bed149d952dbfb5d30c5025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 2 Church Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7951989 27.9645535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang