Successfully reported

Rhodes Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Ou hotel met baie sjarme. Verblyf was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik. Haar 5-gang aandete was onverbeterlik. Vuurwarm brood en mosbolletjies vir aandete en ontbyt as 'n bygereg. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag
5.0
Okt 2024

Aangenaamste verassing van my lewe. Ek het besonders lekker gebly in Rhodes by die hotel. Sal weer wil teruggaan, een aand is nie genoeg nie. Wil my vrou en kinders die mooiste dorpie in SA gaan wys. Kamer was gerieflik en kos was lekker. Atmosfeer was fantasties en die bar is iets om te beleef. Die hotel is nie net 'n oorslaapplek nie, dis 'n ervaring, 'n ongelooflik lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great hospitality. Quaint little village, friendly hosts and a gastronomic feast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Aangenaam en gasvry. Aangename verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very safe, beautiful, good food and attentive host and hostess. Sandra is an exceptional host. She phoned us while we were on our way to warn us of rain on the road to the hotel and road conditions. A minor problem with our room was sorted out instantly. (Yes, the building is old but for us that was part of the charm.) Sandra is a superb hostess and her husband equally helpful. Food is excellent. We spent quite a bit of time unwinding by sitting on our room's stoep doing nothing and it was glorious. I highly recommend a stay at this hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Tuis, huislik en vriendelik. 'n Mens moet nogals uit jou pad gaan om die pragtige dorpie tussen die berge te besoek, maar dit is absoluut die moeite werd. Die tuisgemaakte skaapbredie was uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Pragtige dorpie. Wonderlik om so tussen die berge te wees en al die bergpasse te gaan ry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Julle moet dit beleef! Die hotel is die plek om te bly. Uitstekend! Die historiese plek lewe weer! Die omgewing is ongelooflik, stap in die sneeu, pragtige natuurskoon en lekker 4 x 4 roetes. Die hoteleienaars is fantasties en bedien bobaas maaltye. Sien julle beslis weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407906a18e68ad0189cdb53aaa205a731b8866020ca1218fd5eb45d5937b82e9bd15bb54dc4eac2da82f82e7c841bdd4bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795467482293 27.963689267635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang