Successfully reported
+28

Rhodes Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rhodes Hotel is 'n historiese landmerk. Dit is stapafstand vanaf die Bell River. Die hotel is bekend vir die Wydeman Bar en sy tradisionele sit-eet-eetervaring.

Die kamers is in die tuin geleë met paadjies wat na die hoofgebou lei. Elke kamer het 'n privaat patio. Gaste het veilige parkeerplek in die tuin langs die kamers. Troeteldiere is welkom aangesien dit in 'n veilige tuinomgewing geleë is. WiFi, 'n skoonmaakdiens en 'n wasgoeddiens word voorsien.

Die area is bekend vir forel- en geelvis-, grysvlerk- en Vaalrhebokjag. Vooraf reëlings kan met die eienaar op hul eiendom getref word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Ou hotel met baie sjarme. Verblyf was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik. Haar 5-gang aandete was onverbeterlik. Vuurwarm brood en m...
Sien meer
Jan 2025
Gerhard B
5.0
Aangenaamste verassing van my lewe. Ek het besonders lekker gebly in Rhodes by die hotel. Sal weer wil teruggaan, een aand is nie genoeg nie. Wil my v...
Sien meer
Okt 2024
Lizette D
Saam met vriende
5.0
Great hospitality. Quaint little village, friendly hosts and a gastronomic feast!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Molene S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike etes en gasvryheid. Sien sterre.
Jun 2024
Gary B
Saam met lewensmaat
5.0
Truly memorable experience. National treasure. We stayed for 2 nights, Rhodes is nothing like any other town in SA. The countryside, vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Muller Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407906a18e68ad0189cdb53aaa205a731b8866020ca1218fd5eb45d5937b82e9bd15bb54dc4eac2da82f82e7c841bdd4bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795467482293 27.963689267635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang