Successfully reported
+34

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly East, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite Rhodes geleë. Dié plaas skuil in die Carlislehoekvallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is.

Die werkende plaas bied verblyf in 3 selfsorgkothuise wat goed toegerus is, asook 1 groot plaashuis. Die instansie is kindervriendelik en is geskik vir groot gesinne, asook kleiner groepe en paartjies.

Die plaas het 'n sentrale speletjieskamer en verskeie buitelug-doendinge, soos voetslaan, voëlkyk, swem en fietsry. Ontbyt en sekere DStv-kanale is teen ekstra koste beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Michael S
5.0
Peace and space. Secluded, quiet (well, except for the odd cow moo). Spectacular surrounds to climb and hike. Good WiFi too. Just nice!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Christo P
Saam met lewensmaat
4.8
Die eienaars buig agteroor om te sorg dat alles reg is. Die eenheid spreek van sorg en is goed toegerus. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Die omgewing...
Sien meer
Jul 2024
Hendriët P
Gesin met tieners
4.4
Rustige plaas. Heerlike stil plaas kuier. Dankie vir die koolstoof en hout, asook elektriese komberse wat die koue probeer verdryf het!
Jul 2025
Phillip D
Saam met lewensmaat
4.0
Wonderful stay in a peaceful valley and good memories. Farm buildings converted into accommodation / very comfortable and had absolutel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Deen W
Saam met lewensmaat
4.0
Comfortable. Very comfortable and our host was most accommodating. Not knowing the safety situation on remote farms in that area, we we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly East, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly East, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MjJiYjZhLWU1ZmUtNGViZC1iZmY0LWRjNTY5MmQxZjE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Carlisle Hoek Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.743952777778 27.956519444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang