Rhulani Safari Lodge
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 20 Des 2023 tot 31 Des 2030.
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Madikwe Game Reserve, Bravo 21, Wonderboom Gate, 2865, Noordwes
-
Vanaf
R25 428R21 190 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rhulani Safari Lodge is in Madikwe Wildreservaat geleë. Rhulani bied 5-sterverblyf vir ons gaste in privaat, losstaande chalets. Swig voor die vrede en rustigheid van hierdie skouspelagtige omgewing.
Elke chalet het 'n Morso-kaggel, klimaatbeheer-lugversorger, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en volledige en suite-badkamer en buitestort.
Ervaar die opspraakwekkende wildkykgeleenthede wat op jou wag by Rhulani, of dit nou van 'n oop Land Cruiser is, te voet saam met jou ervare wildbewaarder, of van die voorkant van die lodge by die nabygeleë watergat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Madikwe Game Reserve, Bravo 21, Wonderboom Gate, 2865, Noordwes
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Madikwe Game Reserve, Bravo 21, Wonderboom Gate, 2865, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang