Ribbok Mountain Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Off the R46, Rhodona Farm, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ribbok Mountain Cottage is naby die voet van die Waboomsberg geleë en is 'n selfsorgkothuis vir tot 6 mense en is ongeveer 15 km vanaf Ceres van die R46 af.
Die klipkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, asook 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het en op 'n onderdakstoep uitloop.
Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar, en gaste kan in die borrelbad ontspan en die uitsigte oor die Warm Bokkeveld geniet. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.
Gaste is welkom om hul eie fietse saam te bring vir bergfietsry en stap en stap tussen die natuurlike fynbos.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R46, Rhodona Farm, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Ribbok Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Off the R46, Rhodona Farm, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang